Jody McCrea

Jody McCrea
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1934-09-06)6 September 1934
Sterfte 4 April 2009 (op 74)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1955–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jody McCrea (6 September 1934 – 4 April 2009) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Beach Party (1963), Bikini Beach (1964), Beach Blanket Bingo (1965), en How to Stuff a Wild Bikini (1965).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy